Verskil tussen weergawes van "Abraham Kriel"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:AP Kriel.jpg|thumb|right|240px|Ds. Abraham Kriel.]]
[[Beeld:JV-Tehuis.jpg|thumb|left|340px|Die hotel wat die [[NG gemeente Dutoitspan]] op [[Kimberley]] gekoop en in 'n tehuis vir jong Christenmans omskep het.]]
[[Beeld:AP Kriel-gesin.jpg|thumb|right|380px|Ds. Kriel en sy gesin.]]
 
Ds. '''Abraham Paul Kriel''' (die plaas Keerwater, [[Franschhoek]], [[1 Maart]] [[1850]] - [[Umkomaas]], [[9 Junie]] [[1928]]) was predikant in die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] en stigter van die Langlaagte-kinderhuis in [[Johannesburg]] wat ná sy dood sy naam gekry het.
==Herkoms==
Abraham Kriel het afgestam van Hermanus Kriel wat uit Hanau in [[Duitsland]] aan die Kaap aangekom het in Mei 1719. Die stamvader van die Kriels was in diens van die [[Oos-Indiese Kompanjie]]. Abraham is in die vyfde geslag van die stamvader. Sy vader was Jacobus Petrus Kriel en sy moeder Margaretha Louisa Hugo. Abraham was die elfde kind uit 'n gesin van dertien. Vier van sy broers, Jacobus Petrus, Daniël, Pieter Eduard en Gideon Joshua, het wynboere geword. Jan Gysbert en Hermanus Theodorus het ook predikante geword. David Jacobus was landdros en Eduard Christian agent. Twee susters, Maria Louisa en Magdalena Petronella, het met welvarende boere getrou en Hester Maria met ds. Richard Craig, wat predikant was op [[Weenen]] in Natal. Een kindjie is vroeg dood.
 
[[Beeld:AP Kriel-gesin.jpg|thumb|right|380px|Ds. Kriel en sy gesin.]]
 
==Predikant==
84 883

wysigings

Navigasie-keuseskerm