Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geselshoekie"

Jump to navigation Jump to search
My voorstel - registreer, begin bydra op onkontoversiele manier en bou 'n reputassie as iemand wat die wikipedia wil uitbou. As jy spesifieke sake kan uitwys waaar jy voel die neutrale standpunt nie nagevolg word nie sal ons help - hier of op die Engelse wikipedia. Ek weet nie hoe goed jou Frans is nie maar op die Artikel oor Suid-Afrika is daar weer onjuisthede in die ander rigting - of daar was ten minste toe ek laas gekyk het (derde taalstryd en so aan).
Groete [[Gebruiker:Laurens|Laurens]] 08:37, 2 April 2006 (UTC)
 
_____________________
Eerstens, daar is nie 'n manier op hierdie groen aarde dat jy die Nazi's en Afrikaners met mekaar kan vergelyk nie, nie net wag ons nou nog vir die sg. massa grafte nie maar daar was ook sisteme in plek gesit waar alle volke "Apart" kon ontwikkel het. Nou goed, dit daar gelaat.
: Hmmm Hallo - het jy eers die moeite gedoen om te lees wat ek geskryf het of het jou [[Christelik-Nasionale Onderwys]] jou bietjie in die steek gelaat - of verraai die gebruik van ''het'' hieronder dalk iets anders? [[Gebruiker:Laurens|Laurens]] 19:55, 2 April 2006 (UTC)
 
Het iemand al ooit oorweeg om ‘n lys te maak waar Apartheid se goeie punte teen sy slegte punte opgeweeg word? Het bevraagteken nie die feit dat daar wel slegte dinge was nie maar indien Apartheid nie daar was nie sou ons net soos enige ander Afrika land gelyk het.
: Jy kan dit maar aanhou glo as jy wil. Opgrond waarvan sê jy dit - het jy regtig al bietjie gedink wat sou gebeur het as [[Jan_Christiaan_Smuts|Smuts]] die verkiesing in 1948 gewen het en dinge anders uitgewerk het. Hoe lyk die res van Afrika dan - gaan lees bietjie [[Senegal]] voor jy sulke nonsens kwyt raak. [[Gebruiker:Laurens|Laurens]] 19:55, 2 April 2006 (UTC)
_____________________
21 705

wysigings

Navigasie-keuseskerm