Verskil tussen weergawes van "Die Brandwag"

Jump to navigation Jump to search
537 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
''Fleur'' was in grootte nie die portuur van ''Die Brandwag'' op sy dag nie, maar wat hy het ruimskoots daarvoor vergoed in inhoud en tipografiese voortreflikheid.
 
==Opvolgers==
Van 1971 af verskyn daar in [[Johannesburg]] weer eens 'n weekblad met die naam ''Die Brandwag'' waarvan die redakteur Johan Fourie was en die sirkulasie in 1975 68 412. Dit is nie bekend wanneer dié tydskrif gestaak is nie en ook nie wanneer 'n [[Kaapstad|Kaapse]] ''Die Brandwag'', wat ses maal per jaar verskyn het, die eerste keer sy buiging gemaak het nie. Die redakteur was M. Heine en die sirkulasie van Januraie tot Junie 1975 52 841. Dit is uitgegee deur Brandwagpers (Edms.) Bpk.
 
==Bronne==
 
[[Kategorie:Massamedia]]
 
[[en:Die Brandwag]]
85 759

wysigings

Navigasie-keuseskerm