Verskil tussen weergawes van "Redvers Henry Buller"

Jump to navigation Jump to search
k
(Nuwe blad: '''Redvers Buller''' (1839 Credition, Devonshire - 1908) was 'n Britse Generaal. Hy het skool gegaan op Eton, Engeland. ==Loopbaan voor die Tweede Vryheidsoorlog== In 1858 sluit...)
 
 
==Loopbaan voor die Tweede Vryheidsoorlog==
In 1858 sluit hy by die leër aan en wel by die ''60th Rifles'' regiment. Hy doen diens in die Red River Expedition in [[Kanada]] in 1870 en die Ashanti-oorlog van 1873-1874. In 1879 ontvang hy die Victoria-kruis vir dapperheid tydens die [[Anglo-Zoeloe-oorlog]]. Hy was stafhoof onder die bevel van sir Evelyn Wood tydens die [[Slag van Majuba]] in 1881. Hy doen ook diens tydens die Tel-el-Kebir veldtog in [[Egipte]] in 1882 en ook in die [[Soedan]] in 1884-1885. Hy word bevorder na 'n generaal in 1896 en word nin 'n hoë pos aangestel in die Ministerie van Oorlog.
 
==Tweede Vryheidsoorlog==

Navigasie-keuseskerm