Verskil tussen weergawes van "Poligamie"

Jump to navigation Jump to search
104 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Die oudste voorbeeld hiervan is in die [[Ou Testament]], waar daar in I Konings 11 : 1 – 4 na Salomo se baie vroue verwys word.
 
[[Lêer:Polygamy world map.png|thumb|links|150px|Lande waar poligamie algemeen toegelaat word (2006)]]
 
Hoewel poligamie in sommige Afrika en Islamitiese lande wettig is, is dit in meeste westerse lande teen die wet. In Nederland, as voorbeeld, kan gevangenisstraf van tot 4 jaar vir die misdryf opgelê word (6 jaar as die wederhelf nie daarvan ingelig is nie).
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm