Verskil tussen weergawes van "Midrand"

Jump to navigation Jump to search
344 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(+iw)
[[Lêer:Johhanesburg Water-Midrand Tower-002.jpg|thumb|250px|Die Johannesburg Watertoring troon oor Midrand uit.]]
 
'''Midrand''' is dorp wat ontwikkel het om Halfweghuis in [[Gauteng]], [[Suid-Afrika]]. Halfweghuis is 'n dorpie wat veronderstel was om halfpad tussen [[Johannesburg]] en [[Pretoria]] te wees. Die dorp is weerskante van die [[N1]] nasionale pad ontwikkel. Die naam is afgelei van die ligging en die name Randjesfontein en [[Witwatersrand]].
 
==Bron==
* Op pad in Suid-Afrika. BPJ Erasmus. 1995. ISBN 1 86842 026 4
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.midrandchamber.co.za Midrand se Handelskamer]
* [http://www.mytowncity.co.za/midrand/ Midrand Besigheidsgids en Gemenskapsforum]
 
{{Saadjie}}
{{Koördinate|25|59|57|S|28|7|35|E|type:city|display=title}}
 
[[Kategorie:Nedersettings in Gauteng]]
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm