Gaan na inhoud

Don Lamprecht: Verskil tussen weergawes

69 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
| Beeldbeskrywing = <!-- Vir oormuis-info/ vir siggestremdes; sonder wiki-sintaks -->
| Beeldonderskrif =
| Geboortenaam = John David Blatt Lamprecht
| Alias =
| Geboortedatum = 5 Maart 1940
| Geboorteplek =
| Nasionaliteit = Suid-Afrika
}}
 
'''Don Lamprecht''' (5 Maart 1940 - 21 April 2009) was 'n [[Suid-Afrika]]anse verhoog- en radio-akteur, asook 'n stemkunstenaar. Hy was onder meer bekend as die stem van ''Flip die sprinkaan'' in die kinderreeks ''Maja die By'' en sy vertolking van die "siener" in [[PG du Plessis]] se [[Siener in die suburbs]].
 
Lamprecht is op [[21 April]] [[2009]] weens nier- en blaaskanker oorlede.<ref>[http://152.111.11.6/argief/berigte/volksblad/2009/05/02/VB/6/don%20lamprecht.html Don: Eerlike akteur], [[Die Volksblad]], 2 Mei 2009</ref><ref>[http://jv.dieburger.com/Stories/News/19.0.1488913736.aspx Veteraan-akteur Don Lamprecht sterf], [[Die Burger]], 23 April 2009</ref>
Anonieme gebruiker