Verskil tussen weergawes van "Worcester"

Jump to navigation Jump to search
265 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
==Geskiedenis==
Worcester is in [[1820]] gestig op die plase Langerug en Roodewal (sommige bronne Roodedraai) en word 'n munisipaliteit in [[1842]]. Dit is vernoem deur lord [[Charles Somerset]], indertydse goewerneur van die Kaap, na sy broer, die markies van Worcester. Die dorp is bekend om sy skole vir dowes en blindes. Die NG gemeente is in [[1821]] gestig en vandag is daar, benewens die moedergemeente, nog ses NG gemeentes.
 
==Distrik==
Die distrik is 4 139km<sup>2</sup> groot en verantwoordelik vir ongeveer 25% van die land se druiwe. Hier word meer wyn en brandewyn gemaak as in enige ander distrik in die land.
 
==Bron==
* Op pad in Suid-Afrika. BPJ Erasmus. 1995. ISBN 1 86842 026 4
 
<gallery>

Navigasie-keuseskerm