Verskil tussen weergawes van "Ludwig von Mises"

Jump to navigation Jump to search
974 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
 
==Bydraes op die Gebied van Ekonomie==
Mises het vele lesings gelewer en heelwat geskryf oor die onderwerp van [[klassieke liberalisme]] en word gesien as een van die vroeëre leiers van die [[Oostenrykse Leerskool]] in ekonomiese wetenskap.<ref>Murray Rothbard, 'n leiersfiguur in die Oostenrykse Leerskool het byvoorbeeld geskryf dat, "Mises duidelik die uitstaande vaandeldraer van die Oostenrykse tradisie was." ''Ludwig von Mises: Scholar, Creator, Hero'', die Ludwig von Mises Instituut, 1988, bl. 25.</ref> In sy verhandeling oor ekonomie getiteld, ''[[Human Action]]'', het Mises [[praxeologie]] (Die studie van menslike handelinge) bekend gestel as 'n meer algemeen konsepsuele grondslag vir die studie van die menslike wetenskappe en bevind dat ekonomiese wette slegs afgelei kon word deur middel van [[metodologiese indiwidualisme]] (studie van sosiale verskynsels aan die hand van die indiwidue se motiverings) en daarmee het hy [[positivisme]] en [[materialisme]] as 'n grondslag vir sosiale wetenskappe verwerp. Vele van sy werke, insluitende ''Human Action'', het gewentel rondom twee ekonomiese temas:
 
# [[monetêre ekonomie]] en [[inflasie]];
# die verskil tussen regeringsbeheerde ekonomieë en [[vrye mark|vrye markte]].
 
[[Image:MisesLibrary.jpg|right|frame|Mises in sy biblioteek]]
 
<!--Mises argued that money is demanded for its usefulness in purchasing other goods, rather than for its own sake and that any unsound [[credit (finance)|credit]] expansion causes business cycles. His other notable contribution was his argument that [[socialism]] must fail economically because of the [[economic calculation problem]]{{ndash}} the impossibility of a socialist government being able to make the economic calculations required to organize a complex economy. Mises projected that without a [[market economy]] there would be no functional [[price system]], which he held essential for achieving rational and efficient allocation of capital goods to their most productive uses.-->
 
==Verwysings==
8 945

wysigings

Navigasie-keuseskerm