Verskil tussen weergawes van "Bloedgroep"

Jump to navigation Jump to search
11 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
taaldetail
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: et:Veregrupid)
(taaldetail)
'n '''Bloedgroep''' is 'n klassifikasie van [[bloed]] bepaal deur die aanwesigheid of afwesigheid van bepaalde molekules ('antigene') op die buitekant van die membraan van die [[rooibloedsel]]le.
 
Karl Landsteiner het in 1900 die uiteenlopende gevolge van bloedtransfusiesbloedoortappings ondersoek en die ABO groepering stelsel-groeperingstelsel voorgestel. Later is die Rhesus faktorRhesusfaktor ook bygevoeg.
 
In die ABO sisteem-stelsel word 'n indiwidu se bloedgroep bepaal deur die kombinasie van A en B gene wat hy van moeder en vader ontvang. Elke ouer kan afhangende van sy/haar bloedgroep 'n A of 'n B of 'n afwesige geen (O) oordra.
 
Sodoende word 9 moontlikhede bepaal (met die resulterende 4vier bloedgroepe van die kind tussen hakies):
{| class="wikitable"
|-
| + || +- (+) || ++ (+)
|}
'n Persoon produseer teenliggame teen die gene wat hy self nie het nie.
 
Sodoende kan iemand met die O- bloedgroep (geen gene nie) vir almal bloed geeskenk, maar slegs O- bloed ontvang.
 
Aan die ander kant kan iemand met die AB+ bloedgroep (geen teenliggaampies nie) enige bloed ontvang, maar slegs skenk aan AB+ ontvangers
9 828

wysigings

Navigasie-keuseskerm