Verskil tussen weergawes van "Kanadese nasionale rugbyspan"

Jump to navigation Jump to search
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: uk:Збірна Канади з регбі)
In 'n beroemde wedstryd op [[10 November]] [[1993]] het hulle [[Walliese nasionale rugbyspan|Wallis]] 26-24 by [[Cardiff Arms Park]] geklop; en Frankryk op [[4 Junie]] 1994 18-16 by Twin Elms Rugby Park in Nepean, Ontario geklop. Op [[27 Junie]] 2000 het hulle 27-27 gelykop gespeel teen Ierlandby Markham, Ontario. In 2002 het hulle 'n 26-23 oorwinning teen [[Skotland nasionale rugbyspan|Skotland]] in [[Vancouver, Brits-Kolombië]] op 15 June geklop. Die oorwinning oor Skotland was die eerste van sewe oorwinnings voor hulle teen Wallis op in [[Cardiff]] verloor het.
 
Kanada kon in ses wedstryde nie daarin slaag om [[Engeland nasionale rugbyspan|Engeland]] te klop nie. Hulle het egter reeds elf keer teen Engeland se nasionale XV, B span, en Onder-23 spanne gespeel<!-- (for which Canada awarded its players international caps.)-->. Die vernaamste uitslag was 'n 15-12 oorwinning oor 'n sterk EnglandEngeland XV op [[29 Mei]] [[1993]] by Swangard Stadion in Burnaby. Ongelukkig vir die Kandese het die Engelse bestuur op die vooraaand van die wedstryd besluit om die wedstryd nie as 'n toets te beskou nie (aangesien sommige van hulle spelers saam met die Britse en Ierse Leeus op toer in Nieu-Seeland was.) Verder het Kanada voor hulle die amptelike span van Skotland in 2002 geklop het, het hulle 'n Skotland XV 24-19 op [[25 Mei]] [[1991]] by St. John, New Brunswick verslaan.
 
==Verwysings==

Navigasie-keuseskerm