Verskil tussen weergawes van "Mahikeng"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k (Robot: Formatteer ISBN)
 
==Geskiedenis==
Die oorspronklike dorp Mafikeng het in [[1881]] ontstaan toe die Boere 'n 140 plase gekry het van twee Barolong-opperhoofde vir dienste verskaf as huursoldate in 'n meningsverskil. Die nedersetters het besluit om 'n republiek [[Goosen]] te stig met, Rooigrond, as hoofkwartier; sowat 15km vanaf Mafikeng. Die republiek is egter by Brittanje ingelyf gedurende [[1885]] deur 'n Britse ekspedisiemag onder leiding van sir Charles Warren. Hy het toe 'n dorp uitgelê waar Mafikeng vandag is. Die naam is Tswana en beteken ''plek van die klip''. Die spoorlyn vanaf [[Kaapstad]] het Mafikeng in [[1894]] bereik en dié vanaf [[Johannesburg]] in [[1912]].
 
==Drie gebeurtenisse van die verlede==

Navigasie-keuseskerm