Transistor: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
258 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
[[Lêer:Electronic_component_transistors.jpg|thumb|right|200px300px|SoorteVerskillende soorte transistors.]]
 
'n '''Transistor''' is 'n halfgeleier elektroniese komponent wat algemeen gebruik word as seinversteker of elektronies beheerde skakelaar. Transistors het twee hoof kontakte wat 'n veranderende gelykstroom toelaat om deur die transistor te vloei. 'n Derde kontak beheer hierdie elektriese stroom, of deur 'n spanning, of deur 'n relatiewe klein stroom. Die transistor is die fundamentele boublok van rekenaar, sellulêre telefone en ander moderne elektroniese stroombane.
 
Die transistor word gebruik in 'n verskeidenheid van digitale en analoog funkies, insluitende seinversterkers, skakelstroombane, spannings reguleerders, seinmodulasie, geheue selle en ossillators. Transistors word afsonderlik of as [[geïntegreerde stroombaan]] verpak. 'n [[Geïntegreerde stroombaan]] kan biljoene transistors binne 'n baie klein area huisves.
 
[[Lêer:BJT symbol NPN.svg|thumb|100px|links|Bipolêre NPN-transistor]]
[[Lêer:BJT symbol PNP.svg|thumb|100px|links|Bipolêre PNP-transistor]]
 
== Inleiding ==
 
== Geskiedenis ==
[[Lêer:Replica-of-first-transistor.jpg|thumb|regs|'n Replika van die eerste werkende transistor.]]
 
Die eerste drie patente vir die veldeffektransistor beginsel was geregistreer in Duitsland in 1928 deur die fisikus Julius Edgar Lilienfeld, maar hy het geen navorsings artikel gepubliseer nie, dus is die uitvinding deur industrie geïgnoreer. In 1934 het nog 'n Duitse fisikus, Dr. Oskar Heil, 'n ander veldeffektransistor gepatenteer. Daar is geen bewys dat hierdie toestelle vervaardig is nie, maar daar is in die 1990 gewys dat een van Lilienfeld se ontwerpe wel werk soos beskryf. Regsdokumente van die Bell Labs patent wys dat Shockley en Pearson werkende weergawes van die Lilienfeld patent vervaardig het, maar het nogtans nie verwys na die patent in enige van die navorsings of historiese artiekels wat gevolg het nie. [http://ieeexplore.ieee.org/iel4/2222/15787/00730824.pdf?isnumber=&arnumber=730824 The Other Transistor, R. G. Arns]
 
== Soorte Transistors ==
 
Transistors word gekatogoriseer deur:
* Tiepe halfgeleir materiaal: [[germanium]], [[silikon]], gallium arseniet, silikon karbied, ens.
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm