Verskil tussen weergawes van "Luisboom"

Jump to navigation Jump to search
3 grepe verwyder ,  14 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Afrikaanse naam voorop, -New Zealand)
k
'''Luisboom''' of '''groot bitterappel''' (''Solanum mauritianum'')is 'n indringende klein boom of struik wat kan groei tot 'n hoogte van tien meter. Dit het groot ovaal-formige groen-grys blare wat oortrek is met klein haartjies. Die blom is pers met 'n groen middel. Die plant kan die hele jaar blom, maar die vrugte kom slegs voor in laat-lente tot die vroeë-somer. Die plant kan tot 30 jaar lewe.
 
Die plant is inheems tot Suid-Amerika, maar is ook versprei in NieuwNieu-Seeland en Suid-Afrika. Die plant is giftig en kan irritasie en naarheid meebring.
 
==Ander name==
* Afrikaanse naam: Groot bitterappel, luisboom
* Engelse naam: bugweed, tree tobacco, wild tobacco, flannel weed (New ZealandNieu-Seeland), kerosene plant (NieuwNieu-Seeland), tobacco weed (NieuwNieu-Seeland), woolly nightshade (NieuwNieu-Seeland)
* Zoeloenaam: igayintombi, isigwayana, umbanga banga
 
3 580

wysigings

Navigasie-keuseskerm