Agtervoegsel: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
98 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
'n '''Agtervoegsel''', '''uitgang''' of '''suffiks''' is in alle nie-isolerende tale 'n [[affiks]] wat agter die [[woordstam]] geplaas word. 'n Agtervoegsel is altyd 'n gebonde [[morfeem]] en kan dus nie as 'n selfstandige woord voorkom nie.
 
Daar na agtervoegsels as postmorfeme verwys. 'n Agtervoegsel is altyd 'n gebonde [[morfeem]] en kan dus nie as 'n selfstandige woord voorkom nie.
 
== Twee soorte ==
=== Buigingsagtervoegsels ===
Voorbeelde van buigingsagtervoegsels:
* ''hout'' — houd'''jie''''' ([[Verkleinwoord]])
* ''mens — mens'''e''''' ([[meervoud]])
* ''sleg — sleg'''te'''''
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm