Verskil tussen weergawes van "Hannes Alfvén"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.2) (robot Bygevoeg: eu:Hannes Alfvén)
[[File:YoungAlfven.jpg|thumb|220px|{{PAGENAME}}]]
'''Hannes Olof Gösta Alfvén''' (* [[30 Mei]] [[1908]], [[Norrköping]], [[Swede]] – † [[2 April]] [[1995]], [[Djursholm]], Swede) was 'n Sweedse [[Plasma (fisika)|plasmafisikus]] en wenner van die [[Nobelprys]] vir fisika vir sy werk rakende [[magnetohidrodinamika]]. Hy is oorspronklik opgelei as 'n swaarstroom [[elektriese ingenieur]], maar het later geskuif na die onderwys en navorsing op die gebied van plasmafisika. Alfvén het vele bydraes tot plasmafisika gelewer, insluitend teorieë wat die gedrag van [[aurora (astronomie)|auroras]] beskryf, die [[Van Allen-stralingsgordel]]s, die effek van [[geomagnetiese storm|magnetiese storms]] op die [[aarde se magnetiese veld]], die aarde se [[magnetosfeer]] en die dinamika van plasmas in die [[melkweg]].
 
1

wysiging

Navigasie-keuseskerm