Verskil tussen weergawes van "Stanford"

Jump to navigation Jump to search
101 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
}}
 
[[Beeld:Stanford NG kerk.jpg|thumb|right|300px|Die NG kerkgebou is deur [[Wynand Louw]] ontwerp.]]
'''Stanford''' is 'n klein dorpie in die [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Die dorpie is reeds op 1865 op die plaas Kleinrivier uitgelê. Die plaas het behoort aan kaptein (later Sir) Robert Stanford. Die R43 hoofpad gaan deur Stanford en die buurdorpe is [[Gansbaai]] en [[Hermanus]].Stanford spog ook met 'n mikrobrouery waar vyf soorte bier verbou word. Die [[Salmonsdam Natuurreservaat]] is naby Stanford. Die natuurreservaat is vernoem na kaptein Salmond van die [[HMS Birkenhead]]. Die plaaslike, eklektiese NG kerkgebou is ontwerp deur die argitek [[Wynand Louw]].
 
85 897

wysigings

Navigasie-keuseskerm