Verskil tussen weergawes van "Peerboomskloofpas"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
'''Peerboomskloofpas''' is 'n [[bergpas]] wat op 'n grondpad in die [[Koue Bokkeveld]] lê. Die pad verbind die R355 en R303 en is noordoos van [[Ceres]] geleë. Dit het 'n maksimum helling van 1:11 en bereik sy hoogtepunt op 792m bo seevlak.
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika]]
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm