Verskil tussen weergawes van "Keurboomsrivier"

Jump to navigation Jump to search
314 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(n/a)
k
{{Rivier
| rivier_naam = Keurboomsrivier
| beeld_naam = Keurbooms river, R339.jpg
| byskrif =
| oorsprong = [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]]
| monding = [[Indiese Oseaan]]
| stroomgebied_lande = [[Suid-Afrika]]
| lengte = 85 km
| hoogte =
| monding_hoogte = 0
| afloop =
| stroomgebied =
}}
Die '''Keurboomsrivier''' is in die [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Die rivier ontspring suid van [[Uniondale]] in die [[Langkloof]] en vloei dan in 'n suid-oostelike rigting. Hierna gaan dit verby [[De Vlugt]] en die [[Prins Alfredpas]] en bly noord van die R340 pad. Uiteindelik swaai die rivier suid, kruis die [[N2]] nasionale pad en vloei in die Keurboomsstrandmeer in, net noord van [[Plettenbergbaai]]. Die strandmeer mond uit in die [[Indiese Oseaan]].
 
18

wysigings

Navigasie-keuseskerm