Verskil tussen weergawes van "Breinvliesontsteking"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
Nie alle simptome kom noodwendig gelyktydig by elke pasiënt voor nie:
* Naarheid en braking.
* Erge hoofpyn. en hoe koors 39+
* Stywe nek (kom minder voor by jonger kinders). Die ken kan nie aan die bors raak nie vanwee die stywe nek.
* Ligsensitiwiteit van die oë (kom minder voor by jonger kinders).
* Baie slaperig.
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm