Verskil tussen weergawes van "Northridge-aardbewing"

Jump to navigation Jump to search
== Gevolge ==
[[Beeld:Northridge earthquake 10 frwy3.png|thumb|right|250px|Ernstige skade is onder meer by brûe en snelweë aangerig]]
Gedurende die Northridge-aardbewing is 'n magtige plaat van gesteente langs 'n ondergrondse breuklyn verskuif. Die energiegolwe, wat vrygestel is, was byna so sterk soos die uitbarsting van die [[vulkaan]] [[Mount Saint Helens|Mount St. Helens]] in [[1980]]. 60 mense het hulle lewens verloor, terwyl sowat 3 000 huise en dele van 'n groot winkelsentrum in Northridge verwoes is. Infrastruktuur-skade, wat 20 miljard VSA-dollar beloop het, het ook tien snelwegbrûe ingesluit, wat ingetuimel en drie belangrike snelweë versper het.
 
Die Northridge Meadows-woonstelkompleks is die swaarste getref. Hier het die boonste twee van drie verdiepings ingestort, en 16 bewoners het in hulle beddens gesterf toe hulle onder die plafonne begrawe is.
116 221

wysigings

Navigasie-keuseskerm

Persoonlike gereedskap

Naamruimtes

Variante