Paul Bocuse: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
2 grepe bygevoeg ,  16 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Bygevoeg: ja:ポール・ボキューズ)
kNo edit summary
'''Paul Bocuse''' (* [[11 Februarie]] [[1926]] in Collonges-au-Mont-d'Or naby [[Lyon]]) is 'n [[Frankryk|Franse]] sjef, gastronoomrestaurateur en skrywer van 'n aantal kookboeke.
 
Paul Bocuse staan vandag bekend as een van die belangrikste verteenwoordigers van die ''Nouvelle Cuisine'' (betekenis:''Nuwe Kookkuns'', of letterlike vertaling: ''nuwe kombuis''), 'n term wat in [[1972]] vir die eerste keer in 'n [[koerant]]artikel gebruik word, wat minder opulent is en ook minder kalorieë bevat. Die klemtoon word hier op eersterangse, vars bestanddele gelê.

Navigasie-keuseskerm