Wysigings

Jump to navigation Jump to search
''Die Suiderstem'' is aanvanklik deur die ''[[Cape Times]]'' gedruk. Hieroor het ''Die Burger'' op [[12 Oktober]] [[1936]] geskryf: "Nadat die mantel van ''[[Ons Land]]'' 'n hele aantal jare ongebruik rondgelê het, is dit gedurende die afgelope week deur 'n nuwe Afrikaanse [[koerant]] opgetel. Die S.A.P.-[[Unionisteparty|Unioniste]] ''[[Cape Argus]]'' en ''[[Cape Times]]'' het nou 'n bondgenoot in [[Kaapstad]] bygekry in hul stryd teen die [[Nasionale Party]] en in hul verdediging van die [[Verenigde Party|Smelter]]regering." Later is 'n eie pers op Riebeeckplein opgerig. Mettertyd kom 'n Afrikaanse weekblad, ''[[Naweek]]'', tot stand onder redakteurskap van E.B. Grosskopf, 'n pionierjoernalis van die Nasionale Pers.
 
In [[Port Elizabeth]] is [[Blaar Coetzee]] aangestel as redakteur van die V.P. se halfweeklikse Afrikaanse blad, ''[[Ons Land]]''. Die [[koerant]] is einde Oktober [[1939]] gestig. Die eerste redakteur van ''Die Suiderstem'' was dr. C.J.S. Strydom, wat deur [[Abraham Jonker]] vervang is toe hy lid van [[Unie-Volkspers]] se direksie geword het. [[Uys Krige]], skrywer en digter, was die letterkunderedakteur.
 
==Uitbreiding==
84 100

wysigings

Navigasie-keuseskerm