Verskil tussen weergawes van "Bathurst, Oos-Kaap"

Jump to navigation Jump to search
k
geen wysigingsopsomming nie
k
 
Die Ou Wolmeul aan die oewer van die Bathurstrivier dateer uit die jaar [[1822]]. Dit is die eerste van sy soort in Suid-Afrika. Samuel Bradshaw, 'n wewer uit [[Gloucestershire]], rig die meul op om die groot tekort aan komberse en warm klere, wat die setlaars destyds pla, te verlig.
 
==Sien ook==
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 
{{saadjie}}

Navigasie-keuseskerm