Gaan na inhoud

Trein: Verskil tussen weergawes

15 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Lêer:FEMRR Lima 2-8-0 No. 607.jpg|thumb|regs|'n Stoomtrein.]]
 
'n '''Trein''' is 'n [[voertuig]] wat op 'n spoor beweeg en uit een of meer trokke of waens bestaan. Treine word gebruik om [[mens]]e, [[dier]]e en goedere te [[vervoer]]. Die plek waar treine stop, sodat mense kan op- of afgelaai kan wordafklim, word 'n treinstasie genoem. Die eerste trok van die trein is die lokomotief, wat die kragbron bevat en die res van die trein agterna sleep.
 
Alle treine word beheer deur 'n bestuurder wat die trein moet versnel en briek. Stoomtreine het ook 'n brandweerman aan boord, wat die vuur moet stook om die stoom wat die trein aandryf te lewer.
 
[[Kategorie:Spoorvervoer]]
[[Kategorie:Vervoer]]
 
[[am:ባቡር]]
Anonieme gebruiker