Verskil tussen weergawes van "Bittergousblom"

Jump to navigation Jump to search
233 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{Taxobox
| name = Bittergousblom
| image = Arctotis fastuosa.JPG
| regnum = [[Plantae]]
| unranked_divisio = [[Angiosperms]]
 
Die '''Bittergousblom''' (''Arctotis fastuosa'') is 'n eenjarige kruidagtige struik wat blom vanaf [[September]] tot [[Oktober]]. Dit verkies vol son en matige water. Die plant is 'n bosagtige struik met grysgroen blare en mooi oranje madeliefieblomme met 'n dubbele ry blomblare aan lang stele. Die blomblare van die binneste ry het 'n donkerbruin vlek aan die basis.
 
<gallery>
Lêer:Arctotis fastuosa1.JPG|Blom
Lêer:Arctotis fastuosa info.jpg|Inligtingsbord
Lêer:Venidium macrocephalum 146-8845.jpg|Illustrasie
</gallery>
 
==Bron==
{{Commons:Arctotis fastuosa}}
* Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9
 
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm