Verskil tussen weergawes van "Mississippirivier"

Jump to navigation Jump to search
733 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
Bygewerk
k (r2.7.3) (robot Bygevoeg: zh-classical:密西西比河)
(Bygewerk)
{{Rivier
{{Rivier | rivier_naam = Mississippirivier
| beeld_naam = Mississippirivermapnew.jpg
| beeld_naam = Mississipi River - New Orleans.JPG
| byskrif = Die stroomgebied van die Mississippirivier.
| byskrif = Die Mississippirivier naby New Orleans.
| oorsprong = Itascameer
| beeld_naamkaart = Mississippirivermapnew.jpg
| monding = [[Golf van Meksiko]] naby [[New Orleans]]
| byskrifkaartbyskrif = Die stroomgebied van die Mississippirivier.
| stroomgebied_lande = [[Verenigde State]]
| oorsprong = Itascameer
| lengte = 3 766 km (2 340 myl)
| monding = [[Golf van Meksiko]] naby [[New Orleans]]
| hoogte = 450 m (1 475 voet)
| stroomgebied_lande = [[Verenigde State van Amerika]]
| monding_hoogte = 0
| aflooplengte = 123 743766 m³/skm (4502 000340 ft³/smyl)
| stroomgebiedhoogte = 2 981 076450 km²m (1 151 000475 myl²voet)
| monding_hoogte = 0
| afloop = 12 743 m³/s (450 000 ft³/s)
| stroomgebied = 2 981 076 km² (1 151 000 myl²)
| kaart_beeld = Mississippi watershed map 1.jpg
| kaart_byskrif = Kaart van die Mississippirivier-basin in Noord-Amerika.
}}
 
Die '''Mississippirivier''' ([[Engels]]: ''Mississippi River''), wat in suidelike rigting deur die sentrale gedeelte van die Verenigde State vloei, is die tweede langste rivier in dié land (ná die [[Missouririvier]], een van sy takriviere) met 'n lengte van 3 766 kilometer van sy oorsprong in die Itascameer in [[Minnesota]] tot by sy monding in die [[Golf van Meksiko]] naby [[New Orleans]]. Die rivier maak deel uit van die Jefferson-Missouri-Mississippi-rivierstelsel, die grootste in [[Noord-Amerika]] en een van die grootstes ter wêreld - met 'n totale lengte van 6 300 kilometer (3 900 myl) is dit die vierde langste ter wêreld, en volgens sy afloop van 16 200 m³/s (572 000 ft³/s) die tiende grootste ter wêreld. Die rivier loop deur die sentraale VS-deelstate [[Minnesota]], [[Illinois]], [[Missouri]], [[Kentucky]], [[Arkansas]], [[Tennessee]], [[Mississippi]], [[Louisiana]] en vorm die grens tussen [[Wisconsin]] en [[Iowa]].
 
Die naam Mississippi is afgelei van die Ojibwa-woord ''misi-ziibi'' of ''gichi-ziibi'' ("Groot Rivier"). In die Voor-Kolumbiaanse tydperk was die rivier reeds 'n beduidende waterweg vir die plaaslike Eerste Nasies wat na die Mississippi as die ''Meschacebé'' of "vader van die waters" verwys het. Die Mississippirivier speel steeds 'n beduidende rol in die Amerikaanse geskiedenis, ekonomie en kultuur.
 
[[Kategorie:Riviere in die Verenigde State van Amerika]]
[[Kategorie:Arkansas]]
[[Kategorie:Illinois]]
[[Kategorie:Iowa]]
[[Kategorie:Kentucky]]
[[Kategorie:Louisiana]]
[[Kategorie:Minnesota]]
[[Kategorie:Mississippi]]
[[Kategorie:Missouri]]
[[Kategorie:Tennessee]]
[[Kategorie:Wisconsin]]
 
{{Link FA|fr}}
{{Link GA|es}}
 
[[am:ሚሲሲፒ ወንዝ]]

Navigasie-keuseskerm