Verskil tussen weergawes van "Shosholoza Meyl"

Jump to navigation Jump to search
Afrikaanse kaart
k
(Afrikaanse kaart)
[[Lêer:Shosholoza Meyl-001.jpg|thumb|300px|Die Shosholoza Meyl-trein in Gauteng.]]
[[Lêer:Shosholoza Meyl routesroete 2012.svg|thumb|300px|Spoornetwerk van die Shosholoza Meyl.]]
 
'''Shosholoza Meyl''' is 'n afdeling van [[PRASA]] (''Passenger Rail Agency of South Africa'') wat lang-afstand (inter-stad) passasiersdienste bied. Hulle bedryf verskeie [[trein]]e reg oor [[Suid-Afrika]],<ref>http://www.spoornet.co.za/ShosholozaMeyl/index.jsp?link=Train%20Routes</ref> en vervoer nagenoeg 4 miljoen passasiers per jaar.<ref>http://www.transnet.co.za/BrowserDefault.aspx?tabid=599</ref> Voor 2009 het Shosholoza Meyl deel uitgemaak van [[Spoornet]], maar dit is ná die stigting van PRASA aan hulle oorgedra.
89

wysigings

Navigasie-keuseskerm