Verskil tussen weergawes van "Flikkerlig"

Jump to navigation Jump to search
9 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
('n Hele paar Nederlanders en Belge gaan hul in 'n spasma lag...)
 
k
 
'n Agtereenvolgende voertuig wat in Suid-Afrika sy regterflikkerlig aanskakel, is 'n teken dat hy die motor voor hom gaan verbysteek.
Wanneer flikkerligte tegelyk links en regs flikker, is dit 'n waarskuwingsteken. Sou aankomende verkeer aan die regterbaan opeens hul waarskuwingsligte flikker mag dit soms (hoewel onwettig) dui op 'n spoedlokval, ongeluk, verkeersknoop, loslopende diere op die pad vorentoe of 'n fout. 'n Verbystekende motor wat sy waarskuwingsligte flikker kan ook 'n teken van dankbetuiging wees.
 
As 'n motor langs die pad onklaar geraak en tot stilstand kom, word die waarskuwingsligte gebruik.
12 308

wysigings

Navigasie-keuseskerm