Verskil tussen weergawes van "Flikkerlig"

Jump to navigation Jump to search
92 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
[[Lêer:Turnsignals On.jpg|thumb|upright|leftlinks|Voertuig met sy linkerflikkerlig aangeskakel.]]
 
'n '''Flikkerlig''', ook '''rigtingwyser''' en '''rigtingflikker''', is 'n lig op 'n voertuig wat gebruik word om ander padgebruikers te waarsku dat 'n voertuig na links of regs gaan draai. Die flikkerlig is gewoonlik vooraan wit of oranjegeel, terwyl dit agter rooi of oranjegeel is. Aan die sykante moet rigtingwysers oranjegeel flikker.
 
== Verwysings ==
{{Commonskat|Automobile lights}}
<references />
{{Verwysings}}
 
[[Kategorie:Voertuigtegnologie]]
[[Kategorie:Beligting]]
 
[[ca:Llum intermitent]]
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm