Verskil tussen weergawes van "Flikkerlig"

Jump to navigation Jump to search
24 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Turnsignals On.jpg|thumb|upright|links|Voertuig met sy linkerflikkerlig aangeskakel.]]
 
'n '''Flikkerlig''', ook '''rigtingwyser''' en '''rigtingflikker''', is 'n [[lig]] op 'n [[voertuig]] wat gebruik word om ander padgebruikers te waarsku dat 'n voertuig na links of regs gaan draai. Die flikkerlig is gewoonlik vooraan [[wit]] of oranjegeel[[oranje]]geel, terwyl dit agter [[rooi]] of oranjegeel is. Aan die sykante moet rigtingwysers oranjegeel flikker.
Op die paneel se instrumentegroep van die motor moet die flikkerwaarskuliggies gelyktydig met die flikkerligte buite saamval. Daar is ook meestal klankterugvoer betrokke: as die flitse of klank skielik vinniger as gewoonlik is, dan dui dit op 'n fout van een of meer lampe.
 
'n Agtereenvolgende voertuig wat in [[Suid-Afrika]] sy regterflikkerlig aanskakel, is 'n teken dat hy die motor voor hom gaan verbysteek.
Wanneer flikkerligte tegelyk links en regs flikker, is dit 'n waarskuwingsteken. Sou aankomende verkeer aan die regterbaan opeens hul waarskuwingsligte flikker mag dit soms (hoewel onwettig) dui op 'n spoedlokval, ongeluk, verkeersknoop, loslopende diere op die pad vorentoe of 'n fout. 'n Verbystekende motor wat sy waarskuwingsligte flikker kan ook 'n teken van dankbetuiging wees.
 
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm