Spikkelseehaas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Spikkelseehaas
Aplysia parvula, Reunión.jpg
'n Verwante soort by Réunion-eiland
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
(klade):
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. oculifera
Binomiale naam
Aplysia oculifera
(Adams & Reeve, 1850)

Die Spikkelseehaas (Aplysia oculifera) is 'n naakslak wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika en word tot 15 cm groot. Die liggaamoppervlak is glad, bruingroen van kleur en oortrek met klein swart spikkels met wit in die middel. Die slak het prominente tentakels en die sekondêre tentakels lyk na ore. Hulle leef in baaie en riviermondings en vreet plante soos seewiere. Hulle is nagdiere.

Bron[wysig | wysig bron]