Spirograafnewel
Voorkoms
Spirograafnewel | ||||
Die Hubble-ruimteteleskoop se foto van die Spirograafnewel. | ||||
Soort newel | Planetêre newel | |||
Sterrebeeld | Haas | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 05h 27m 28.2037s[1] | |||
Deklinasie | -12° 41′ 50.265″[1] | |||
Skynmagnitude (m) | 9,6[1] | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 3 600 | |||
Skynbare grootte | 0,3 ligjaar breed | |||
Ander name | ||||
IC 418 | ||||
|
Die Spirograafnewel, of IC 418, is ’n planetêre newel in die sterrebeeld Haas. Die naam kom van die ingewikkelde patroon van die newel wat lyk soos ’n patroon geskep deur ’n spirograaf, ’n speelding wat geometriese patrone op papier maak.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die Spirograafnewel was waarskynlik net ’n paar miljoen jaar gelede nog ’n rooireusester. Sy kernbrandstof het intussen opgeraak en die buitenste lae het wegbeweeg van die warm, klein kern wat ’n witdwerg sal word.
Die newel is sowat 3 600 ligjare van die Aarde af en is 0,3 ligjaar breed.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 "SIMBAD-databasis". Resultate vir IC 418 (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2020. Besoek op 22 Desember 2006.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Die Spirograafnewel (IC 418) – STScI-nuusvrystelling
- IC 418: Sterrekundefoto van die dag
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia