Spoorsalie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Spoorsalie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Lamiaceae
Genus: Plectranthus
Spesie: P. fruticosus
L'Hér.
Binomiale naam
Plectranthus fruticosus
Sinonieme

Coleus dazo
Coleus esculentus

Die Spoorsalie (Plectranthus fruticosus) is 'n klein struik wat massas pienk of blouerige pers blomme dra aan are. Blomtyd is van Desember tot Februarie. Die plant is 'n vinnige groeier met groot hartvormige blare. Dit verkies halfskadu en baie water om in te leef.

Plectranthus esculentus staan bekend as die Groot-spoorsalie.

Bron[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Plectranthus fruticosus