Stan Schmidt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Stan Schmidt
Geboorte 6 Oktober 1936 (1936-10-06) (83 jaar oud)
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stan Schmidt (gebore 6 Oktober 1936) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Karate Killer (1976), Kill and Kill Again (1981), en Torn Allegiance (1984).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1976: Karate Killer
  • 1981: Kill and Kill Again
  • 1984: Torn Allegiance

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]