Stefania Barr

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Stefania Barr
Geboortenaam Stefania Noelle Barr
Geboorte 4 Desember 1994 (1994-12-04) (24 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en komponis
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stefania Barr (gebore 4 Desember 1994) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Small Town Crime (2017) en Trek: The Movie (2018), en in die televisiereeks Mosaic (2018).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: Once Upon a Summer
  • 2017: Small Town Crime
  • 2018: Trek: The Movie
  • 2019: They Came from the Woods
  • Truth Be Told
  • Stalker

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2018: Mosaic

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2016: Fast and Far

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]