Stephen Campbell Moore

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Stephen Campbell Moore
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Stephen Moore Thorpe
Geboorte 30 November 1979 (1979-11-30) (39 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stephen Campbell Moore (gebore 30 November 1979) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Good Woman (2004), The History Boys (2006), The Bank Job (2008), en Season of the Witch (2011).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2003: Bright Young Things
  • 2004: A Good Woman
  • 2006: The History Boys
  • 2008: The Bank Job
  • 2008: The Children
  • 2010: Thorne: Sleepyhead
  • 2011: Season of the Witch
  • 2013: Words of Everest
  • 2015: Moonwalkers
  • 2015: The Ones Below
  • 2019: Untitled Downton Abbey Project
  • 2019: Red Joan

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2012: Hunted
  • 2018: Action Team

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2003: Byron
  • 2007: Rough Crossings
  • 2009: A Short Stay in Switzerland
  • 2010: Pulse
  • 2017: The Child in Time

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2003: Stephen Fry: Director Documentary
  • 2007: Pass It On: The History Boys on Screen
  • 2009: Julie Walters: 'Anne Wasn't a Victim'

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]