Stephen Churchett

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Stephen Churchett
Geboortenaam Stephen George Churchett
Geboorte 10 April 1947 (1947-04-10) (73 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1969–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stephen Churchett (gebore 10 April 1947) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Bridge Too Far (1977) en Secrets & Lies (1996), en in die televisiereekse The House of Eliott (1991) en Agatha Christie's Marple (2004).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1977: A Bridge Too Far
  • 1996: Secrets & Lies

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1977: Jubilee
  • 1980: Nice Work
  • 1980: Together
  • 1988: Rockliffe's Folly
  • 1991: The House of Eliott
  • 1996: Agent Z & the Penguin from Mars
  • 2004: Agatha Christie's Marple

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1986: Murrow
  • 2003: Hornblower: Duty
  • 2007: Lewis... Behind the Scenes

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2005: Brittas Empire: Out-takes - Series 4

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]