Stephen Fry (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Stephen Fry
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Fry in 2016

Geboortenaam Stephen John Fry
Geboorte 24 Augustus 1957 (1957-08-24) (61 jaar oud)
Hampstead, Londen, Engeland
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Akteur, komediant en skrywer
Aktiewe jare 1981–nou
Webwerf www.stephenfry.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stephen John Fry (gebore 24 Augustus 1957) is 'n Britse akteur, komediant en skrywer.

Vroeë lewe[wysig | wysig bron]

Fry was gebore in Hampstead, Londen op 24 Augustus 1957[1] aan Marianne Eve Fry (née Newman) en Alan John Fry, 'n Britse fisikus.[2][3][4]

Fry by 'n studente produksie oefening vir A Midsummer Night's Dream in 1975

Fry's se moeder is Joods Hy het 'n ouer broer, Roger, en 'n jonger sister, Joanna.[5]

Fry het vir Hugh Laurie ontmoet in Cambridge.[6]

Persoonlike lewe[wysig | wysig bron]

Fry is getroud met komediant Elliott Spencer in Januarie 2015.[7]

Bibliografie[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (2007) “Fry, Stephen John, (born 24 Aug. 1957), writer, actor, comedian”. Who's Who. doi:10.1093/ww/9780199540884.013.16544.
  2. Stephen Fry profile. Filmreference.com. URL besoek op 4 Februarie 2009.
  3. Bunbury, Stephanie (26 Junie 2010). "All or nothing for Stephen Fry". Sydney Morning Herald. 
  4. "Who Do You Think You Are?", Series Two: Celebrity Gallery.
  5. Jeffries, Stuart (4 Junie 2009). A bout of Fry v Laurie.
  6. The Fry Chronicles (2010)
  7. "Elliott Spencer addresses disapproval over the 30-year age gap between him and new husband Stephen Fry". Telegraph. Retrieved 16 Desember 2016

Eksterne Skakels[wysig | wysig bron]