Laeveldsterkastaiing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Sterculia murex)
Jump to navigation Jump to search

Laeveldsterkastaiing
Sterculia murex, bloeiwyse, Jan Celliers Park.jpg
Sterculia murex, loof, b, Voortrekkerbad.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Division:
Klas:
Subklas:
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. murex
Binomiale naam
Sterculia murex
Hemsl.
Sinonieme

(en) Lowveld chestnut [1]

Die Laeveldsterkastaiing (Sterculia murex) is 'n middelgroot boom wat endemies is aan die suidelike laeveld. Die boom word slegs in eSwatini en Mpumalanga op droë rotsagtige plekke aangetref. Die boom is bladwisselend en nuwe blare is bronskleurig en later donkergroen en bedek met fluweelagtige hare.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 162. ISBN 978-1-77007-759-1.