Kleinsterretjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Sternula albifrons)
Jump to navigation Jump to search

Kleinsterretjie
Sternula albifrons 2 - Little Swanport.jpg
Volwasse S. a. sinensis in broeigewaad, Australië.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. albifrons
Binomiale naam
Sternula albifrons
Pallas, 1764
Sinonieme[2]

Sterna albifrons

Die Kleinsterretjie (Sternula albifrons) is 'n algemene somertrekvoël na vlak kuswaters en riviermondings. Die streekbevolking is sowat 15 000 voëls. Die voël is 22 – 24 cm lank, 40 - 60 g groot met 'n vlerkspan van 48 – 55 cm. In Engels staan die voël bekend as die Little tern.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Sternula albifrons

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]