Stompneus-penhaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Stompneus-penhaai
Squalus megalops.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. megalops
Binomiale naam
Squalus megalops
(Macleay, 1881)
Squalus megalops distmap.png
Verspreiding in blou

Die Stompneus-penhaai (Squalus megalops) is 'n haai wat voorkom in Suid-Afrika en Australië. In Engels staan die haai bekend as die Shortnose spiny dogfish.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die haai het twee dorsale vinne met die agterste vin wat kleiner as die voorste vin is. Die haai is donkerbruin of grys aan die bokant terwyl dit ligter is aan die onderkant. Word tot 78 cm lank en kom tot op 'n diepte van 500 m voor. Die oë het 'n groen skynsel. Is nog volop in Suid-Afrikaanse kuswaters.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]