Stoom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Stoom wat vrygestel word as gevolg van 'n gebreekte ondergrondse buis wat vir stadsverwarmingdoeleindes gebruik word (Rotterdam).

Stoom is water wat in 'n gasfase verkeer nadat dit verdamp het. Dit kan gebruik word as energiebron vir enjins, soos byvoorbeeld met stoomlokomotiewe.