Strandboontjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Strandboontjie
Canavalia rosea flower.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. rosea
Binomiale naam
Canavalia rosea
Sinonieme

Canavalia maritima Thouars
Canavalia obtusifolia DC.
Dolichos maritimus Aubl.
Dolichos obtusifolius Lam.
Dolichos roseus Sw.[1]

Dolichos roseus

Die Strandboontjie (Canavalia rosea) is 'n laaggroeiende plant wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika. Dit groei veral op duine en by riviermondings. Die plant kan 'n ranker of klimop plant wees en kan tot 10 m uitsprei.

Bron[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Canavalia rosea

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Taxon: Canavalia rosea (Sw.) DC.". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 2009-10-26. Besoek op 2010-12-04.