Strandgombos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Strandgombos
Gardenology.org-IMG 2075 hunt09oct.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
P. uncinata
Binomiale naam
Pteronia uncinata
(Burm.) DC.
Sinonieme
  • Pteronia verticillata DC.

Die strandgombos (Pteronia uncinata (Burm.) DC.) is 'n struik wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Wes-Kaap voor en is op die SANBI-rooilys as veilig (LC) gelys.[1]

Die plant kom van Malmesbury tot Clanwilliam aan die kus op sandgronde voor. Die struikie het verskeie regop stammetjies en kan 30 – 90 cm hoog word. Die blare is onbehaard en naaldagtig en staan dikwels met drie saam. In die somer kry die plant geel blommetjies. Die blomhofies is silindries en tot 3 cm lank en word op die toppe van die takke aangetref. Hulle versprei 'n heuninggeur.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]