Streke van Italië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Italië is onderverdeel in twintig administratiewe streke (Italiaans: regione). Hierdie streke is op hulle beurt in 'n groot aantal provinsies verdeel.

Streke[wysig]

Die streke van Italië is soos volg:

Afrikaanse naam Italiaanse naam Hoofstad
Abruzze Abruzzo L'Aquila
Apulië Puglia Bari
Basilicata Basilicata Potenza
Kalabrië Calabria Catanzaro
Kampanië Campania Napels
Emilia-Romagna Emilia-Romagna Bologna
Friuli-Venezia Giulia Friuli-Venezia Giulia Triëst
Latium Lazio Rome
Ligurië Liguria Genua
Lombardye Lombardia Milaan
Marke Marche Ancona
Molise Molise Campobasso
Piëmont Piemonte Turyn
Sardinië Sardegna Cagliari
Sisilië Sicilia Palermo
Toskane Toscana Florence
Trentino-Suid-Tirol Trentino-Alto Adige Trente
Umbrië Umbria Perugia
Valle d'Aosta Valle d'Aosta Aosta
Veneto Veneto Venesië


Vyf streke het 'n outonome status:

  • Sisilië
  • Sardinië
  • Valle d'Aosta
  • Trentino-Suid Tirol
  • Friuli-Venezia Giulia