Kaapse kiaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Strychnos decussata)
Jump to navigation Jump to search

Kaapse kiaat
Strychnos decussata 1c.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. decussata
Binomiale naam
Strychnos decussata
(Pappe) Gilg

Die Kaapse kiaat (Strychnos decussata) is 'n boom wat groei in laagliggende streke in verskeie habitats vanaf die Wes-Kaap tot by Limpopo. In Engels staan die boom bekend as die Cape-Teak.

Blomme en vrugte[wysig | wysig bron]

Die blomme is effens assimmetries, vlesig en 1.5 cm in deursnee. Die skil is korserig en oranje tot rooi wanneer dit ryp is. Die bas en vrugte is blykbaar giftig as dit groen is.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]