Strykhoogtepas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Strykhoogtepas
Ligging Suid van Robertson
Maksimumhelling 1:14
Hoogte 322 m
Oppervlak Grond

Strykhoogtepas 'n bergpas wat op 'n grondpad suid van Robertson en oos van McGregor lê. Hierdie pas berei 'n hoogte van 322m bo seevlak en 'n maksimum gradiënt van 1:14.

Sien ook[wysig | wysig bron]