Stuart Lafferty

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Stuart Lafferty
Geboortenaam Stuart Lyle Lafferty
Geboorte 1 Oktober 1987 (1987-10-01) (32 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stuart Lafferty (gebore 1 Oktober 1987) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Death Sentence (2007), Rise of the Valkyrie (2014), en Battered (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2007: Death Sentence
  • 2014: Rise of the Valkyrie
  • 2014: Battered

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2010: Quantum Apocalypse

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]