Stuart Lindsell

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Stuart Lindsell
Geboorte (1892-07-18)18 Julie 1892
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stuart Lindsell (18 Julie 1892 – 1969) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Man of Evil (1944), The Blue Lagoon (1949), en Passport to Pimlico (1949).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1944: Man of Evil
  • 1949: The Blue Lagoon
  • 1949: Passport to Pimlico
  • 1954: Profile

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1939: Geneva
  • 1947: The Rose Without a Thorn
  • 1948: Afterglow
  • 1948: Call It a Day
  • 1948: The Circle
  • 1948: Neighbours
  • 1949: Smith
  • 1949: The Man Who Faced Facts
  • 1949: The Will
  • 1949: The Flashing Stream
  • 1952: Without the Prince

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]